Die hoeksteen word gelê by die Wolf-Wind elektrisiteitsaanleg

Loading player...
Kobus Meiring, bedryfsdirekteur van JUWI gesels oor wat hierdie projek behels en hoe lank dit gaan neem om dit in werking te stel.
31 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min