Die Reserwebank stig nuwe versekeraar om jou depositos te beskerm

Loading player...
Dr. Nicola Brink, hoof van die Reserwebank se finansiële stabiliteit departement verduidelik hoe hierdie versekering sal werk.
4 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min