Die departement van binnelandse sake sukkel steeds om visums uit te reik

Loading player...
Yusuf Simons, waarnemende adjunk-direkteur-generaal van immigrasie by die departement van binnelandse sake gesels oor hoekom daar 'n agterstand is en hoe hulle dit sal uitsorteer.
4 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min