Die Nasionale Tesourie slaan vure dood oor teruggetrekte Eskom- vrystellings

Loading player...
Shabeer Khan, rekenmeester-generaal by die Nasionale Tesourie gesels oor hoekom Eskom se vrystellings teruggetrek was.
6 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min