Geel staal in sy are

Loading player...
Leon Goosen, uitvoerende hoof van Bell Equipment drink koffie met Ryk en gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
6 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min