SA moet steenkoolkragstasies sluit, maar die nuwe minister wil hulle opknap en aan die gang hou

Loading player...
Lullu Krugel, hoofekonoom by PWC Suid-Afrika gesels oor steenkoolkragstasies wat moet sluit en sê daar sal 'n kombinasie van energiebronne moet wees.
11 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min