Staal jou om 15,1% meer vir munisipale krag te betaal

Loading player...
Charl Kocks, uitvoerende hoof van Ratings Afrika gesels oor Nersa wat 'n 15,1% verhoging in munisipale elektrisiteitstariewe voorstel.
12 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min