Amazon Web Services gaan nóg R15 miljard in SA belê

Loading player...
Amrote Abdella, Amazon Web Services se algemene bestuurder vir Sub-Sahara Afrika gesels oor die Suid-Afrikaanse Beleggingskonferensie en Amazon se beleggings in SA.
13 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min