Al hoe meer Suid-Afrikaners gaan werk op Amerikaanse plase

Loading player...
Marieta Visagie, medestigter van CVPlacements gesels oor H-2A-visums, die tipe werk wat Suid-Afrikaners in Amerika doen en die kwalifikasies wat benodig word om daar te werk.
13 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min