SA kan 'n wêreld-reus in die produksie van skaars aardmetale word

Loading player...
Mitford Mundell, uitvoerende hoof van Steenkampskraal Rare Earths Mine gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en die Steenkampskraalmyn se geskiedenis.
13 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min