Vlak 6 beurtkrag knou klein sakeondernemings

Loading player...
Richard Downing, ekonoom van die Suid-Afrikaanse kamer van koophandel en nywerheid (SACCI) gesels oor wat hoër vlakke beurtkrag vir besighede in Suid-Afrika beteken.
14 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min