Dié tegnologie kan jou sê hoeveel krag jou sonpanele opwek, en gáán opwek

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe tegnologie wat jou kan sê hoeveel krag jou sonpanele opwek.
24 Apr 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min