Doen jou somme voor jy met hoenders in die stad boer

Loading player...
Izak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) en Daan Lotter, Johannesburgse hoenderboer gesels oor hoe jy somme kan doen voor jy met hoenders in die stad boer.
28 Apr 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min