Suid-Afrikaneres bedank nog op strepe ten spyte van hoë werkloosheid

Loading player...
René Richter, besturende direkteur van RemChannel gesels oor wat hulle navorsing behels, die sektore wat die meeste bedankings ervaar en hoekom bedankings so styg.
2 May 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min