Daar word baie vreemde dinge in SA opgeveil

Loading player...
Joff van Reenen, stigter en uitvoerende hoof van Chant Laboratory gesels oor veiling in Suid-Afrika en die vreemdste dinge wat al opgeveil was.
5 May 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min