Ps Japie Venter: Mondbeheersing is die beste selfbeheersing

Loading player...
Ps Japie Venter van Doxa Deo gesels vandag oor sy tema: Mondbeheersing is die beste selfbeheersing uit JAKOBUS 3:2‭, ‬6 NLV: "Ons maak almal baie foute. Maar ’n mens wat sy tong in toom kan hou, kan dit ook met sy hele liggaam regkry. Die tong is ook ’n vuur. Dit is vol dinge wat jou verhouding met God kan bederf. Dit kan jou hele lewe in vlamme laat opgaan, want die duiwel steek dit aan."
JAKOBUS 3:2‭, ‬6 NLV
9 May 2023 7AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Janine van Niekerk - Skattejag Woordkamp

Johann Els kuier met met Janine van Niekerk oor die Skattejag Woordkamp 10 – 12 Okt by Buffelspoort en oor hulle hulle die Woord as ‘n skat benader die hele naweek lank.
11 Sep 2025 7AM 12 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
10 Sep 2025 8AM 5 min

Marlene Freislich oor ADASA se bewustheidsmaand

Johann Els gesels met Marlene Freislich van ADASA want September 2025 merk die 14de herdenking van Wêreld-Alzheimermaand, en die internasionale veldtog wat daarop gemik is om bewusmaking oor demensie te verhoog en die stigma daaromheen uit te daag.
10 Sep 2025 7AM 7 min

Isabella Burger oor haar stories

Johann Els gesels met Isabella Burger, Retief Burger se vrou, oor haar eerste boek “My Stories,” oor die geboorte van ’n nuwe baba in die familie. Maar die eintlike ster? Die soon-to-be ouboet of ousus!
9 Sep 2025 7AM 14 min

Ds Janlu Kuyler - Petrus se Toespraak

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2 met die tema: “Petrus se toespraak.”
11 Sep 2025 8AM 5 min