MTI-beleggers kan dalk 60c in die rand terugkry

Loading player...
Herman Bester, sakereddingspraktisyn by Tygerberg Trustees gesels oor waar die proses tans staan en wat beleggers kan verwag.
10 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min