Markoorsig

Loading player...
Capicraft se uitvoerende hoof, Drikus Combrinck gesels oor vandag se markte, die wisselkoers van die rand teenoor die dollar en Richemont se finansiële resultate.
12 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min