Moet ek teen alle koste geld buiteland toe neem?

Loading player...
PSG Wealth se Jac de Wet gesels oor die risiko's verbonde aan geld wat na die buite land geneem word.
16 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min