Hou jou onderneming tred met tegnologie

Loading player...
De Wet Bisscoff, operasionele hoof en hoof van verkope van Accenture in Afrika gesels oor hoe ondernemings met die digitale evolusie moet beweeg.
18 May 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min