Karpowership mag nou hier vasmeer

Loading player...
Senior verslaggewer van Rapport, Antoinette Slabbert gesels oor Karpowership wat die groen lig kry om krag aan Suid-Afrika te verskaf en of dit beurtkrag sal verlig.
19 May 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min