Wat moet jy oorweeg voor jy na private ekwiteit as bateklas kyk?

Loading player...
Tian Ebersohn, welvaartbestuurder by PSG Wealth gesels oor wat jy moet oorweeg voor jy na private ekwiteit as bateklas kyk.
23 May 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min