Plaaslike regering sukkel steeds om ‘n skoon oudit te kry

Loading player...
Jan van Schalkwyk, korporatiewe uitvoerende beampte in die ouditeur-generaal se kantoor gesels oor hulle jongste verslag oor finansies van die plaaslike regering.
31 May 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min