Verkoop Russiese bates om die Ukraïne te befonds?

Loading player...
Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer by Optimum Beleggingsgroep gesels oor die verkoop van Russiese bates om die Ukraïne te befonds.
6 Jun 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min