Mosambiek het nou Starlink

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Mosambiek wat nou Starlink het, hoeveel hulle betaal en wanneer dit in Suid-Afrika uitgerol sal word.
6 Jun 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min