Die Amerikaners het hulle mes in vir kriptoplatforms

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor die Amerikaners wat hulle mes vir kriptoplatforms in het.
7 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min