Tekort in die lopende rekening vernou na R66 miljard

Loading player...
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing gesels oor die tekort in die lopende rekening wat vernou.
8 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min