PwC sê mynmaatskappye se waarde is drie keer meer in 20 jaar

Loading player...
Andries Rossouw, PwC Afrika energie en hulpbronne vennoot gesels oor hulle jongste mynverslag.
9 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min