Jy kan van aanstaande jaar van jou pensioengeld onttrek sonder om te bedank, maar...

Loading player...
Elna Erwee, verspreidingshoof van Old Mutual se Institusionele besigheid gesels oor hoe die nuwe wetgewing verskil teenoor die een van verlede jaar.
12 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min