Die privaatsektor kan ook 'n oplossing vir waterprobleme lewer

Loading player...
Herman Botha, finansiële hoof van Siza Water gesels oor hulle oplossing vir waterprobleme.
12 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min