Die NGV is goedgekeur. Wat nou?

Loading player...
Dr. Angélique Coetzee, lid van Solidariteit se mediese advieskomitee gesels oor die veranderinge wat in plek gestel sal word, sou die NGV wetsontwerp in werking kom.
14 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min