Eskom wil sy oopsikluskragturbines op gas laat loop

Loading player...
Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging gesels oor Eskom wat sy oopsikluskragturbines op gas wil laat loop.
15 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min