Die model- en skoonheidskompetisiebedrywe is groot besigheid

Loading player...
Joani Johnson, stigter en uitvoerende hoof van ACE Models International, en uitvoerende hoof van Mev Suid-Afrika gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy is en wat sy doen om te ontspan.
15 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min