Die verbod op die uitvoer van skrootmetaal met 'n verdere ses maande verleng

Loading player...
Evert Swanepoel, direkteur by Koperontwikkelingsvereniging Afrika gesels oor die regering se verbod op die uitvoer van skrootmetaal wat verleng is.
19 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min