Afrimat koop Lafarge Suid-Afrika vir R1 miljard

Loading player...
Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor hoekom hulle Lafarge Suid-Afrika koop.
20 Jun 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min