Die Polisie moet nou Interkaap se busse in die Oos-Kaap begelei

Loading player...
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap gesels oor hulle veiligheidsprobleme in die Oos-Kaap en die onlangse hofuitspraak.
20 Jun 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min