SA het die swakste bestuurders in die wêreld

Loading player...
Sumarie Greybe, medestigter van Naked Insurance gesels oor hoe hulle syfers met hierdie Australiese navorsing vergelyk.
21 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min