Blackrock wil 'n bitcoin-fonds bekend stel

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die batebestuurder, Blackrock wat 'n bitcoin-fonds bekend wil stel.
21 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min