Eskom konding koppelingsriglyne vir hernieubare projekte aan

Loading player...
Frank Spencer, waarnemende woordvoerder van SAPVIA gesels oor Eskom se koppelingsriglyne vir hernieubare projekte.
28 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min