BMW investeer nóg R4.2 miljoen in SA om sy elektriese X3 te vervaardig

Loading player...
Peter van Binsbergen, uitvoerende hoof van BMW Suid-Afrika gesels oor hulle belegging in die vervaardiging van die elektriese X3.
29 Jun 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min