Rwanda woel met hommeltuie

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by Institute for Technology Strategy and Innovation, en dosent verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Zipline in Rwanda.
3 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min