Regslui is nie baie beïndruk met Solidariteit en die regering se ooreenkoms oor raswetgewing nie

Loading player...
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die ooreenkoms tussen Solidariteit en die regering.
4 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min