Voëlgriep steek al weer sy kop uit

Loading player...
Izaak Breitenbach, uitvoerende hoof, Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) gesels oor waar in die land die uitbrekings tans is, hoe dit vergelyk met vorige jare, en die inentingsproses.
4 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min