Beurtwater kom en dit is nie oor 'n tekort aan water nie

Loading player...
Prof. Anthony Turton, waterspesialis verbonde aan die Sentrum vir Omgewingsbestuur by die Universiteit van Vrystaat gesels oor die konteks van hierdie dreigement.
5 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min