Die Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling sê ons moet kyk na die effektiewe gebruik van elektrisiteit

Loading player...
Juan Tomlinson, bestuurshoof van SON SA gesels oor hoeveel elektrisiteit verloor word en hoe om dit effektief te berg.
6 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min