Tinus drink koffie met Louis Loubser

Loading player...
Louis Loubser, bestuurshoof van Kropz gesels oor sy agtergrond, loopbaan, en die industrie waarin hy is.
6 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min