Tabakprodusente sê daar moet meer oor nuwe wetgewing gedink word

Loading player...
Francois van der Merwe, woordvoerder van die Limpopo tabakprodusenteorganisasie gesels oor die nuwe wetgewing en wat hulle die meeste bekommer.
7 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min