Die Reserwebank vries R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings

Loading player...
Pauli van Wyk, ondersoekende joernalis by Daily Maverick gesels oor die Reserwebank wat R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings vries.
10 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min