Toyota sê nuwe batterye vir elektriese voertuie kan in 10 minute laai en sal vir 1 200km hou

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation gesels oor Toyota se aankondiging en wat dit behels.
10 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min