Sipho Maseko is glad nie met Telkom beïndruk nie

Loading player...
Sipho Maseko – stigter van die Maseko-konsortium en voormalige uitvoerende hoof van Telkom gesels oor hulle aanbod aan Telkom.
11 Jul 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min